Saddam Hoesein

Saddam Hoesein
صدام حسين
Saddam Hoesein
Saddam Hoesein in 2004.

5de President van Irak
Ampstermyn
16 Julie 1979 – 9 April 2003
Voorafgegaan deur Ahmed Hassan al-Bakr
Opgevolg deur Voorlopige Owerheidskoalisie

Voorsitter van die Rewolusionêre Opdragsraad van Irak
Ampstermyn
16 Julie 1979 – 9 April 2003
Voorafgegaan deur Ahmed Hassan al-Bakr
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Eerste Minister van Irak
Ampstermyn
29 Mei 1994 – 9 April 2003
Voorafgegaan deur Ahmad Husayn Khudayir as-Samarrai
Opgevolg deur Mohammad Bahr al-Ulloum (as waarnemende voorsitter van die Raad van bestuur van Irak)
Ampstermyn
16 Julie 1979 – 23 Maart 1991
Voorafgegaan deur Ahmed Hassan al-Bakr
Opgevolg deur Sa'dun Hammadi

Sekretaris van die Nasionale Kommando van die Arabiese Sosialistiese Ba'ath Party
Ampstermyn
Januarie 1992 – 30 Desember 2006
Voorafgegaan deur Michel Aflaq
Opgevolg deur vakant

Streekssekretaris van die Streekskommando van die plaaslike tak van Irak
Ampstermyn
16 Julie 1979 – 30 Desember 2006
Voorafgegaan deur Ahmed Hassan al-Bakr
Opgevolg deur Izzat Ibrahim ad-Douri
Ampstermyn
Februarie 1964 – Oktober 1966
Voorafgegaan deur Ahmed Hassan al-Bakr
Opgevolg deur Ahmed Hassan al-Bakr

Lid van die Streekskommando van die plaaslike tak van Irak
Ampstermyn
Februarie 1964 – 9 April 2003

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 April 1937
Al-Awja, Irak
Sterf 30 Desember 2006
Bagdad, Irak
Politieke party Arabiese Sosialistiese Ba'ath Party (1957–1966)
Bagdad-gebaseerde Ba'ath Party (1966–2006)
Eggenoot/-note Sajida Talfah
Samira Shahbandar
Kind(ers) 5
Religie Soennitiese Islam

Saddam Hoesein (28 April 1937, Al-Awja naby Tikrit - 30 Desember 2006, Bagdad) was van 1979 tot 2003 die president en diktator van Irak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search